Ware Woord Bediening
Jy kan nie ander mense bly maak as jyself nie gelukkig is nie. Wie ander mense wil bly maak, moet vreugde in homself hê. Wie die wêreld wil verwarm, moet vuur in homself dra. Phil Bosmans.