Ware Woord Bediening
My vertroue is belangriker as my prestasie. Dit is belangriker dat ek doen wat U in my wil doen sodat ek kan word wat ek volgens U gedagtes en U wil is.