Ware Woord Bediening
PSALMS 145:17-18 AFR83 [17] Die Here is regverdig in al sy handelinge, getrou in alles wat Hy doen. [18] Die Here is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom in opregtheid aanroep. https://bible.com/bible/6/psa.145.17-18.AFR83