PSALMS 115:16-18 AFR83
[16] Die hemel is net vir die Here, maar die aarde het Hy aan die mense gegee. [17] Nie die dooies prys die Here nie, nie dié wat die graf in is nie, [18] maar óns, ons prys die Here, nou en vir altyd! Prys die Here!
https://bible.com/bible/6/psa.115.16-18.AFR83
