Ware Woord Bediening
PSALMS 113:4-6 AFR83 [4] Hoog bo al die nasies heers die Here, sy mag strek selfs oor die hemele. [5-6] Wie in die hemel of op die aarde is soos die Here ons God, wat hoog woon en hier onder alles sien? https://bible.com/bible/6/psa.113.4-6.AFR83