PSALMS 95:1-3 AFR83
[1] Kom, laat ons jubel tot eer van die Here, laat ons juig oor die rots by wie ons redding vind, [2] laat ons na Hom toe gaan met lof, laat ons Hom toejuig met lofsange, [3] want die Here is die magtige God, die groot koning oor al die gode.
https://bible.com/bible/6/psa.95.1-3.AFR83
