Ware Woord Bediening
PSALMS 62:6-7 AFR83 [6] Net by God vind ek rus, want op Hom vertrou ek. [7] Net Hy is my rots en my redding, my veilige vesting, sodat ek stewig staan. https://bible.com/bible/6/psa.62.6-7.AFR83