Ware Woord Bediening
KOLOSSENSE 3:23-24 AFR83 [23] Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie, [24] omdat julle weet dat julle van die Here as beloning sal kry wat Hy belowe het. Christus is die Here in wie se diens julle staan. https://bible.com/bible/6/col.3.23-24.AFR83