Ware Woord Bediening
Maar toe het God besluit - Hy wat my al voor my geboorte gekies het en my deur sy genade geroep het - om sy Seun aan my bekend te maak. Dit het gebeur sodat ek Hom aan die nie-Joodse nasies kan verkondig. Ek het nie dadelik met mense gepraat nie (NLV)