Ware Woord Bediening
JOHANNES 11:25-26 AFR83 [25] Toe sê Jesus vir haar: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook; [26] en elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterwe nie. Glo jy dit?” https://bible.com/bible/6/jhn.11.25-26.AFR83