Ware Woord Bediening
MATTEUS 23:11-12 AFR83 [11] “Maar die grootste onder julle moet bereid wees om die ander te dien. [12] Wie hoogmoedig is, sal verneder word, en wie nederig is, sal verhoog word.” https://bible.com/bible/6/mat.23.11-12.AFR83