Ware Woord Bediening
PSALMS 128:1-2 AFR83 [1] 'n Pelgrimslied. Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien en sy wil doen. [2] Die vrug van jou arbeid sal jy geniet, gelukkig en voorspoedig sal jy wees. https://bible.com/bible/6/psa.128.1-2.AFR83